WILD & JAG.TV
WILD & JAG.TV
  • Видео 770
  • Просмотров 971 246

Видео

Bakkies Botha, Adam Tas en Appel Run&Gun 2021 Ep 1
Просмотров 4,5 тыс.4 часа назад
Bakkies Botha, Adam Tas en Appel jag buitekant Potchefstroom by Soetvelde Jagplaas. Die manne sukkel eers om Appel se geweer ingeskiet te kry vir die Run&Gun jag ten bate van HelpJag. Die manne hou ook bietjie "konsert" by Die Kooperasie in Potch.
Ons sal nog patrone moet kry!
Просмотров 6 тыс.2 месяца назад
As deel van die Diamantveld Hoërskool se James Stander Manneaand, het Super Rock 'n jagpakket saam met Adam Tas as gas, gekoop wat deur Wintershoek Safaris geskenk was. Vroeg in Mei het die manne gaan jag, en nadat die elande hulle vêr laat loop het, kon hulle begin vleis skiet vir HelpJag. Die pragtige natuurskoon en die groot troppe wild by Wintershoek het nie teleurgestel nie, en so ook nie ...
Mathys Roets...rol en bekruip?
Просмотров 10 тыс.2 месяца назад
DIE @NATSHOOTSA LOUNGE is op 'n rol en bekruip jag. Vir gestremde mense is die uitdagings uiteenlopend, maar waar daar 'n wil is, is daar 'n weg. Adam Tas jag saam met Mathys Roets by Insephe in Natal, en met nat weer wat nog meer uitdagings daar stel, is Mathys die beter skut op die dag? Die belangrikste het Mathys gesê, is nie die jag nie, maar om in die naruur te wees saam met vriende!
Mens het nooit genoeg gewere nie...DIE Natshoot Lounge Ep 12 Riaan Benadé
Просмотров 6 тыс.3 месяца назад
Volgens @riaanbenade9579 kan mens nooit genoeg gewere besit nie, en daarom is hy 'n @NATSHOOTSA lid wat vir hom die lewe baie makliker maak. Riaan is Adam Tas se gas in hierdie episode van DIE Natshoot LOUNGE
Nampo 2024- Veldverslag saam met @SafariOutdoorSA
Просмотров 26 тыс.3 месяца назад
Jag, sportskiet, selfverdediging en die buite lewe.... dit is wat jy alles by @SafariOutdoorSA kan kry by NAMPO en in die 5 Safari Outdoor winkels. @WILDJAGTV het gaan inloer by Nampo 2024
TriggerCam is sekerlik die beste opleidings hulpmiddel. DIE Natshoot LOUNGE Ep 11
Просмотров 2,4 тыс.3 месяца назад
Adam Tas gesels met Andre Wagner van @TRIGGERCAM oor hoe die TriggerCam 2.1 en BSP gevruik kan word vir skiet opleiding en selfs lading ontwikkeling, sowel as om jou skote op die skietbaan of in die jagveld in hoë kwaliteit video, tot 4K vas te lê. #relivethemoment
Skerpskut Skietdag 2024
Просмотров 4,6 тыс.4 месяца назад
Met R700 000 se pryse, was die Skerpskut Skietdag wat by Ot There Adventures in Pretoria aangebied was deur AfriForum 'n groot sukses!!!
Veld Verslag HuntEx 2024
Просмотров 20 тыс.4 месяца назад
Wild&Jag en vriende by HuntEx 2024. As jy al die pret gemis het.... hier is wat gebeur het.
So uit die perd se bêk... Krappies Els - DIE Natshoot Lounge Episode 10
Просмотров 1,9 тыс.4 месяца назад
Adam Tas kan vir niemand beter vra as vir Dr. Herman Els "Krappies", oor onder andere vuurwapen bevoegdheid nie. Selfs wat gebeur bv as jy miskien eendag skei, en wat van daai hofverskyning of boete jare gelede. Met 'n man soos Krappies aan die stuur by @NATSHOOTSA is jy as lid verseker met gerustheid met alles wat in plek is by Natshoot, sowel as enige vrae wat jy het vir hulle wat spoedig bea...
Kriek Wildlife Group Veiling en gholdag 2024
Просмотров 6794 месяца назад
Die gemeenskap van Kimberley en die wildbedryf ondersteun jaarliks vir HelpJag wat daagliks 8000 kinders van 'n bord kos voorsien. Die Kriek Wildlife Group gholfdag ten bate van HelpJag voorafgaan die wildsveiling, en soos in die verlede, was daar baie goeie glimlagte, pryse te wen en pryse betaal vir wild. #helpjag #kriekwildlifegroup
Om uit 'n rolstoel te kan skiet. Mathys Roets
Просмотров 2,3 тыс.5 месяцев назад
Adam Tas sê Mathys Roets @mathys660606 is vir hom 'n ROL MODEL, en so rol Mathys toe in met sy rolstoel. In die @NATSHOOTSA Lounge gesels Adam en Mathys oor die beperkinge en uitdagings om te jag en ander dinge doen in 'n rolstoel.
Boogjag - DIE Natshoot LOUNGE
Просмотров 1,3 тыс.5 месяцев назад
Met boogjag, kom mens die naaste aan die diere, en ervaar die natuur op 'n ander manier vertel Seppie Cilliers van @magnumarchery aan Adam Tas. So ook het die tegnologie in die laaste 20 jaar so gevorder, dat 'n kruisboog effektief tot op 100m akkuraat en dodelik is.
National Rifle League - DIE Natshoot Lounge
Просмотров 2,5 тыс.5 месяцев назад
Wat is die beste manier om voor te berei vir die jag seisoen? Adam Tas gesels met Ben Richardson en Louis Cronjé oor hoe die NRL Hunter skiet reeks, jou gaan baat, en dat dit selfs .22 en lug gewere insluit.
Safari Hunt Skietstoele - Veld Verslag
Просмотров 15 тыс.6 месяцев назад
Safari Hunt Skietstoele - Veld Verslag
Vroue in die jag bedryf. DIE Natshoot LOUNGE SE01EP6
Просмотров 4,2 тыс.6 месяцев назад
Vroue in die jag bedryf. DIE Natshoot LOUNGE SE01EP6
Diamantveld Hoër Skool James Stander Manneaand 2024
Просмотров 1,5 тыс.6 месяцев назад
Diamantveld Hoër Skool James Stander Manneaand 2024
Handwapens DIE Natshoot LOUNGE S01EP5
Просмотров 4,5 тыс.6 месяцев назад
Handwapens DIE Natshoot LOUNGE S01EP5
DIE Natshoot LOUNGE S01EP04
Просмотров 4 тыс.7 месяцев назад
DIE Natshoot LOUNGE S01EP04
South Point Optics
Просмотров 7507 месяцев назад
South Point Optics
Meyer le Roux gesels oor selfverdedeging.
Просмотров 14 тыс.7 месяцев назад
Meyer le Roux gesels oor selfverdedeging.
"Backpack Hunting" en jag in die nag. Episode 2 DIE Natshoot LOUNGE
Просмотров 9 тыс.8 месяцев назад
"Backpack Hunting" en jag in die nag. Episode 2 DIE Natshoot LOUNGE
Bakkie jag? Episode 1 DIE Natshoot LOUNGE
Просмотров 8 тыс.8 месяцев назад
Bakkie jag? Episode 1 DIE Natshoot LOUNGE
Phasa 2023 Convention
Просмотров 4469 месяцев назад
Phasa 2023 Convention
November 23 Digimag
Просмотров 45910 месяцев назад
November 23 Digimag
Buffel kastrasie is 'n familie poging by Mattanu Private Game Reserve
Просмотров 27710 месяцев назад
Buffel kastrasie is 'n familie poging by Mattanu Private Game Reserve
Wat Doen WRSA Vir My
Просмотров 15510 месяцев назад
Wat Doen WRSA Vir My
Bosvark Jag met Cyansky flits ligte
Просмотров 8 тыс.10 месяцев назад
Bosvark Jag met Cyansky flits ligte
National Rifle League HUNTER FINAL 2022
Просмотров 38510 месяцев назад
National Rifle League HUNTER FINAL 2022

Комментарии

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 День назад

    Uitstekend sous altyd well done manne en vroue

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 День назад

    Lmga lyk my appel se 308 skiet wel mis😂

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 День назад

    Adam jy lyk oordentlik met n baard hou hom ASB

  • @MrDGoosen
    @MrDGoosen 24 дня назад

    Baie oulik, ek gaan verseker my meisiekinders blootstel aan Andrea se werk! Net terloops, Elandbulle word aansienlik swaerder as "Moose/Elk" maar die laasgenoemde is langer op die been en uit die aard van die saak staan dan hoer op die skouer as Elande.

  • @gravedigger9313
    @gravedigger9313 Месяц назад

    Ridiculous assholes ffs

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 2 месяца назад

    Ek hou van die oom se vinnige opvolgskote. Daardie bokkies het beslis nie lank gely nie

  • @Grim_Falcon
    @Grim_Falcon 2 месяца назад

    Bakkie Jag neuk n plaas se ekosisteem op, mens wil mos in harmonie met jou diere leef - Diere raak erg wild en ek as plaas eienaar sukkel om my kuddes se gesondheid te bepaal - ek het bakkie jag sumier gestop in Mei maand en dis nou begin Julie en my wild is al klaar ver meer gemaklik met n voertuig - staan nog steeds nie vir lank stil nie "once bitten, twice shy" - MAAR ek kan darm opi plaas rond ry en in n uur n hele paar van my diere te sien kry - jag op voet is die enigste manier om n plaas werklik as n lang termein volhoubare boerdery te bestuur.

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 2 месяца назад

    Great manne!!! Julle doen fantastiese werk!!

  • @herberthills5949
    @herberthills5949 2 месяца назад

    Mathys jou Yster. Baie geluk met ñ mooi skoot.

  • @fanievermeulen8386
    @fanievermeulen8386 2 месяца назад

    Dis somertyd, mos nie jagseisoen tyd nie?

  • @dawieweideman
    @dawieweideman 2 месяца назад

    Baie mooi dat daar so kans is vir iemand wat nie anders kan om ook n bok te kan skiet.Baie geluk aan Mathys met die blouwildebees

  • @vliegvlerk
    @vliegvlerk 2 месяца назад

    Marhys jou doring. Mooi so Adam, Jag & Buskruit baie dankie Vir wat julle doen.

  • @beresheeth
    @beresheeth 2 месяца назад

    Probeer Leofoto ARCA tripods....

  • @WCvarminting
    @WCvarminting 3 месяца назад

    Dankie vir die nice video. Maar regtig julle, hoekom die harde musiek terwyl die manne stalk...? En dan die musiek tewyl daar geskiet word. Ons mense wat die video kyk, ken musiek. Ons wil graag die skoot en en die tref hoor...!!!

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 3 месяца назад

    Ja ek jag net vir Vleis. Ek skiet niks wat ek nie kan eet nie. Ek is so groot gemaak, Ek is nou 53 en sal altyd so aanhou jag.

  • @dimitrikapp322
    @dimitrikapp322 3 месяца назад

    Yster

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 3 месяца назад

    Riaan jy us 100% reg jou eie vuurwapen maak jou beslis meer verantwoordlik!!! Al my wapens is Howas, great wapens vir die prys!!!

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 3 месяца назад

    Soos altyd fantasties video,🙌🏻👍🏻

  • @cameronwright8859
    @cameronwright8859 3 месяца назад

    Mag jy dan jag met AR15?

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 3 месяца назад

    Ja vir wapens en Ja vir vuurwapen veiligheid.

  • @raynerfpv2471
    @raynerfpv2471 3 месяца назад

    My arme regter oor 😂

  • @charleslottering292
    @charleslottering292 3 месяца назад

    Ek en my seun het self saam ons PH kursus gedoen by Dave Sutherland. Wat 'n mens met fenominale kennis en stories. Ons het dit vreeslik geniet & vreeslik baie geleer.

  • @landryabraham642
    @landryabraham642 3 месяца назад

    Amazing ❤❤❤❤ inspiring and beautiful ❤❤❤❤❤

  • @johanherbst7938
    @johanherbst7938 4 месяца назад

    Knap gedaan awsome wek daai

  • @Cross-Country-Biker
    @Cross-Country-Biker 4 месяца назад

    Uitstekende video - mooi mensies - lekker in SA bos

  • @matsvineyard7564
    @matsvineyard7564 4 месяца назад

    What... No Rudolph optics? South African brand but you promote all the foreign stuff. Poorly done guys.

    • @gerhardscholtz222
      @gerhardscholtz222 4 месяца назад

      Look left at the back on 50 seconds . 😂 LoL

  • @lappieslabuschagne2428
    @lappieslabuschagne2428 4 месяца назад

    Baaaie lekker om ons eie taal te hoor ,bravo. Ek wens net ons mense wil die pestelike engels los en afrikaans praat. Wees trots ❗ Dan aan al die uitstallers dankie. Onthou asb almal kan nie die verskriklike pryse betaal nie. Ons mense wil ook graag skiet en dalk jag maar soms is dinge net te duur om by te kom. Baie dankie.👍💪

  • @amandadupreez6105
    @amandadupreez6105 4 месяца назад

    Share asb die website en transcript vir die Suid Afrikaners in Kanada wat julle wil besoek asook die adres vir die winkel wat oopmaak binnekort.

  • @kidkennedy1
    @kidkennedy1 4 месяца назад

    I wish you guys could also translate it or put the English wording in the bottom

  • @jackieoutdoorfamilyfun
    @jackieoutdoorfamilyfun 4 месяца назад

    well done julle

  • @HermanVanWyk-og9cm
    @HermanVanWyk-og9cm 4 месяца назад

    Goeie dag. Ek het n vraag aanraakend n persoon se bevoegtheid sertifikaat soos volg verval hy saam met die eerste wapen wat se liksensie hernu moet word of verval hy saam met die laaste wapen wat jy op jou naam gesit het bv eerste wapen verval 2028 en laaste wapen verval 2034 ?

  • @brianart3674
    @brianart3674 5 месяцев назад

    Ai man is daar nie iemand wat vir hom n 4x4 rolstoel Kan maak waar mee hy in die Gras Kan jag nie.

  • @stiaanvanwyk866
    @stiaanvanwyk866 5 месяцев назад

    Dankie julle dit was nou 'n interessante episode! Ek is al 29 jaar in 'n rolstoel en jag is deel van my lewe. Ek is 'n kwadrupleeg en is effens meer beperk as Mathys IVM handfunksie. Ek jag graag op die voorsit manier in 'n opslaan skuiling en skiettafel. Ek't al baie plekke gejag en nog altyd was die boere of plaasbestuurders baie tegemoetkomend! Reël net vooraf die manne is meer as bereid om te help. Sal graag 'n jag saam julle wil doen? Weidmanmsheil🌿🌿

  • @ruanenslin8982
    @ruanenslin8982 5 месяцев назад

    Hoe raak ons deel van help jag

    • @WILDJAGTV
      @WILDJAGTV 5 месяцев назад

      Kontak vir margole@helpjag.co.za

  • @HyperManArchery
    @HyperManArchery 5 месяцев назад

    thanks great video

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад

    Lekker man.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад

    Lekker sing so by die Vuur.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад

    Wonderlike werk manne.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад

    Dis goeie werk manne.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed 5 месяцев назад

    Lekker man.

  • @maxcoatlhunter4322
    @maxcoatlhunter4322 6 месяцев назад

    Very nice! Would it be possible to put on the screen the distance to the targets?

  • @yingweafricasafaris4963
    @yingweafricasafaris4963 6 месяцев назад

    Asseblief ek soek jakkals velle

  • @kobuslegrange6575
    @kobuslegrange6575 6 месяцев назад

    Philip..briljante Boer maak n plan uitvindsel... Dit Kan militêr aangewend word. Baie sterkte met jou breinkind.

  • @AttieLamprecht
    @AttieLamprecht 6 месяцев назад

    WTF dit is nie pes beheer nie dit is n fokken slanting.

  • @gxcoupe7044
    @gxcoupe7044 6 месяцев назад

    Ek stem as jy a spelvout maak Kan daai lounge gevaarlik raak

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 6 месяцев назад

    Fantasties,Andrea jys amazing hou aan met die great werk wat jy doen,❤

  • @bertpons6500
    @bertpons6500 6 месяцев назад

    Ek weet nie wat Natshoot beteken nie. Ek het in Nederland opgegroei, woon in Amerika nu en ek is een jagter.

    • @iwanovanrooyen6360
      @iwanovanrooyen6360 6 месяцев назад

      Natshoot = National Hunting and Shooting Association from South Africa

    • @russellhulley8268
      @russellhulley8268 6 месяцев назад

      Natshoot is a shooting association called National Shooting Association

  • @user-iq4pn4ji3y
    @user-iq4pn4ji3y 6 месяцев назад

    Dit is nie jag nie maar.moord

  • @gertkriel6080
    @gertkriel6080 6 месяцев назад

    Hulle wil hê ons moet gogga’s eet.. nie in Suid Afrika nie, Pappie!!

  • @christopheroelofse9130
    @christopheroelofse9130 6 месяцев назад

    N Revolwer (re-)chamber nie, en haal nie oor nie # ons wetgewing maak n duidelike onderskeid. # Vir selfde prys - kan ons argument maak - as met semi-automatiese haelgeweer, as dit gebruik mag word vir jag - afgeblok tot 2 rondtes, hoekom nie pistool & AR15 nie? ... chaos veroorsaak.